skip to main | skip to sidebar

Nog Wenke

Tuesday, 15 December 2009

Meng 3 eetlepels asyn met ’n half teelepel swartpeper en sip kort-kort vir ’n seer keel. Dit werk!

Posted by Tanya at 09:19

Monday, 14 December 2009

Maak silwerware met suurmelk skoon vir 'n mooi glans - Johann Marais

Posted by nudevander at 10:01

Friday, 11 December 2009

Verwyder vlekke in ’n bad deur dit met ’n paraffienlap te vryf.

Posted by Tanya at 08:49

Thursday, 10 December 2009

Kook vadoeke in water met suurlemoen in om die vlekke te verwyder - Linda Peters

Posted by nudevander at 08:01

Wednesday, 09 December 2009

Plaas foelie onder oortreksel van strykplank. Klere sal gouer en gladder stryk omdat hitte van onder en bo kom -L Wandrag.

Posted by Tanya at 08:55

Tuesday, 08 December 2009

Gebruik tandepasta om ink uit klere te haal - wenk van 'n leser

Posted by nudevander at 08:24

Monday, 07 December 2009

Om staalwol langer te gebruik, bêre dit in jou vrieskas - Ilse van Port Elizabeth

Posted by Tanya at 09:30

Friday, 04 December 2009

Wasgoedpennetjie sak nodig? Sny 'n ou moulose kinderrokkie in die helfte en soom dit toe. Trek oor 'n hanger en siedaar - Julia Cloete STEINKOPF

Posted by nudevander at 08:49

Thursday, 03 December 2009

Plaas foelie onder oortreksel van strykplank. Klere sal gouer en gladder stryk omdat hitte van onder en bo kom - L. Wandrag

Posted by Tanya at 09:14

Wednesday, 02 December 2009

Om roesmerke van jou bakpanne af te kry, spray oven cleaner op, laat dit staan vir 10 minute en was dan uit met baie warm water - Hazel Basson

Posted by nudevander at 08:53

Tuesday, 01 December 2009

Om blomme vars te hou, sit ’n bietjie koeksoda in die water in die blompot – Liezel van Tableview

Posted by Tanya at 10:01

Monday, 30 November 2009

As glase in mekaar vassit, sit die onderste een in koue water en gooi warm water in die boonste een - S Elbrink van Riversdal

Posted by nudevander at 10:32

Thursday, 26 November 2009

Voeg koeksoda by die poeier waarmee jy matte skoonmaak, dit sal die inhoud verdubbel – Ingrid, Paarl.

Posted by Tanya at 09:07

Wednesday, 25 November 2009

Om staalwol langer te gebruik, bere dit in jou vrieskas - Ilse van Port Elizabeth

Posted by nudevander at 08:50

Tuesday, 24 November 2009

Om kougom uit klere of hare te kry, smeer peanut butter oor en vryf dit uit – H. Gawler van Gonubie

Posted by Tanya at 15:13

Monday, 23 November 2009

Sit 'n plastieksak onder 'n gat wat jy in die muur wil boor. Dit sal verhoed dat stof op die grond val - Rose van Kuilsrivier

Posted by nudevander at 13:26

Friday, 20 November 2009

Verwyder vetkolle op meubels met eierwit - Carina Marais

Posted by Tanya at 11:19

Thursday, 19 November 2009

Behandel alle vet- of oliekolle op klere ens. eers met opwasmiddel voor jy dit was - Estelle van Velddrif

Posted by nudevander at 08:25

Wednesday, 18 November 2009

Om te voorkom dat beet oorkook, voeg 1 teelepel kookolie by - E Sharp van Port Elizabeth

Posted by nudevander at 09:41

Tuesday, 17 November 2009

Sny 'n suurlemoen in die helfte en smeer die sap waar miere is. Dit hou hulle weg - Magdalene van Eersterivier

Posted by Tanya at 08:59

Monday, 16 November 2009

Gooi so 'n handvol growwe sout in die kinders wit skoolkouse, dit sal spierwit uitkom sonder blykmiddel - Hilda Hornlee

Posted by nudevander at 09:09

Friday, 13 November 2009

As ’n siek persoon koerant in die bed wil lees, kram blaaie in die middel vas sodat dit bymekaar kan bly - A

Posted by nudevander at 15:44

Thursday, 12 November 2009

Blompotte: Koeksoda verwyder slymerigheid in vase. - Me. A. Kondowe

Posted by nudevander at 09:07

Wednesday, 11 November 2009

Meng tamatiepuree met sout en water vir heerlike tamatiesap - Nicoleen Kriek

Posted by nudevander at 09:19

Tuesday, 10 November 2009

Hou die advokadopit in die slaai tot voor jy dit opdien - die advokado sal dan nie swart verkleur nie - Beryl Coetzee, Vryburg

Posted by nudevander at 08:43

Monday, 09 November 2009

Aartappelwater verwyder vlekke van silwerware. – Donita van Oudtshoorn.

Posted by nudevander at 09:23

Friday, 06 November 2009

Week klere met bloed op in koue water waarby sout gevoeg is. – Jean Retief van Kraaifontein

Posted by nudevander at 09:59

Thursday, 05 November 2009

Keer dat uiereuke in jou broodplank intrek deur dit eers nat te maak voor jy dit gebruik. – A Louw van Piketberg

Posted by nudevander at 08:53

Wednesday, 04 November 2009

Voeg sand by verf as jy die stoep of trappe verf, dan is dit nie so glad nie. - Carina Marais

Posted by nudevander at 08:59

Tuesday, 03 November 2009

Gebruik wit asyn met warmwater in 'n spuitkan om teëls in die stort skoon te maak. - S B van P E

Posted by nudevander at 10:10

Monday, 02 November 2009

Om stainless steel mooi te hou sonder dat elke vingerafdruk 'n merk los, vryf dit af met 'n sagte doek met 'n paar druppels baba-olie daarop. - R Vent

Posted by nudevander at 10:02

Friday, 30 October 2009

Reuke op die plank waarop jy groente sny sal verdwyn as jy dit met 'n halwe suurlemoen vryf en dan goed was - Mel Volmer van Boksburg

Posted by nudevander at 10:47

Thursday, 29 October 2009

Sit vanielje-geursel op 'n koorsblaar en dit sal binne 'n dag of twee verdwyn - Leentjie van Bloemfontein

Posted by nudevander at 09:29

Wednesday, 28 October 2009

Voeg asyn by eiers wat gekook word, dit keer dat die eiers kraak en maak die sterk reuk minder - Jennifer Borchards, Vredenburg

Posted by nudevander at 09:56

Tuesday, 27 October 2009

Gebruik papierservette of toiletrol om asbakke skoon te maak. Maak 'n bietjie nat en vee skoon eerder as om met skottelgoed te was - Nazley Ernstzen

Posted by nudevander at 10:24

Om reuke uit handdoeke te kry, meng een dessertlepel koeksoda saam met die seeppoeier en was - E Booysen

Posted by nudevander at 10:19

Monday, 26 October 2009

Spuit bloekomolie om van vlooie ontslae te raak - L van Tonder van Port Elizabeth

Posted by nudevander at 09:00

Monday, 28 September 2009

Draai 'n steak in papajaskil toe vir 45 minute voor jy dit braai. Dit sal baie sag wees. - Gwen Coetzee

Posted by nudevander at 11:04

As jy met uie of vis gewerk het, was jou hande met sout om van die reuk ontslae te raak.

Posted by nudevander at 11:02

As deur nie mooi toegaan nie, smeer kosyn met bordkryt, druk deur toe. Skaaf plek waar krytmerk sit glad en siedaar! - M. Wandrag.

Posted by nudevander at 10:59

'n Dun lagie suiker onder in die koekblik help om koekies vars en bros te hou - Carina Viljoen

Posted by nudevander at 10:56

Om gommerke op items te verwyder (a.g.v. pryse/etikette), ook lisensieskyfgom op motorruit, gebruik Brasso. Dit werk! Margie le Roux.

Posted by nudevander at 10:52

Tuesday, 22 September 2009

Om kougom van 'n kledingstuk te verwyder, vryf grondboontjiebotter in en was dit dan gewoonweg - A. Kondowe

Posted by nudevander at 10:42

WENK : Kook vadoeke in water met suurlemoen in om hulle vlekke te verwyder - LINDA PIETERS

Posted by nudevander at 10:41

Eet ontbyt! Dit sal jou energievlakke deur die dag opstoot.

Posted by nudevander at 09:04

Vermy gesig-afskilfering as jy aknee het – dit sal die aknee vererger.

Posted by nudevander at 09:04

Wend afskilferingsbehandeling net aan ’n klam vel. Smeer na die tyd goeie lyfroom aan

Posted by nudevander at 09:03

Tuesday, 15 September 2009

Gebruik mooi, praktiese bokse om in 'n deurmekaar kas orde te skep.

Posted by nudevander at 17:01

Friday, 11 September 2009

Gebruik 'n pot ongegeurde akwaroom, voeg twee koppies growwe sout en 'n bietjie lyfolie by om jou eie velproduk te maak waarmee jy jou lyf kan skrop.


Posted by nudevander at 15:28
Newer Posts Home
Subscribe to: Posts (Atom)

Followers

Blog Archive

  • ►  2010 (26)
    • ►  June (1)
    • ►  May (1)
    • ►  April (3)
    • ►  March (9)
    • ►  February (3)
    • ►  January (9)
  • ▼  2009 (49)
    • ▼  December (11)
      • Meng 3 eetlepels asyn met ’n half teelepel swartpe...
      • Maak silwerware met suurmelk skoon vir 'n mooi gla...
      • Verwyder vlekke in ’n bad deur dit met ’n paraffie...
      • Kook vadoeke in water met suurlemoen in om die vle...
      • Plaas foelie onder oortreksel van strykplank. Kler...
      • Gebruik tandepasta om ink uit klere te haal - wenk...
      • Om staalwol langer te gebruik, bêre dit in jou vri...
      • Wasgoedpennetjie sak nodig? Sny 'n ou moulose kind...
      • Plaas foelie onder oortreksel van strykplank. Kler...
      • Om roesmerke van jou bakpanne af te kry, spray ove...
      • Om blomme vars te hou, sit ’n bietjie koeksoda in ...
    • ►  November (20)
      • As glase in mekaar vassit, sit die onderste een in...
      • Voeg koeksoda by die poeier waarmee jy matte skoon...
      • Om staalwol langer te gebruik, bere dit in jou vri...
      • Om kougom uit klere of hare te kry, smeer peanut b...
      • Sit 'n plastieksak onder 'n gat wat jy in die muur...
      • Verwyder vetkolle op meubels met eierwit - Carina ...
      • Behandel alle vet- of oliekolle op klere ens. eers...
      • Om te voorkom dat beet oorkook, voeg 1 teelepel ko...
      • Sny 'n suurlemoen in die helfte en smeer die sap w...
      • Gooi so 'n handvol growwe sout in die kinders wit ...
      • As ’n siek persoon koerant in die bed wil lees, kr...
      • Blompotte: Koeksoda verwyder slymerigheid in vase....
      • Meng tamatiepuree met sout en water vir heerlike t...
      • Hou die advokadopit in die slaai tot voor jy dit o...
      • Aartappelwater verwyder vlekke van silwerware. – D...
      • Week klere met bloed op in koue water waarby sout ...
      • Keer dat uiereuke in jou broodplank intrek deur di...
      • Voeg sand by verf as jy die stoep of trappe verf, ...
      • Gebruik wit asyn met warmwater in 'n spuitkan om t...
      • Om stainless steel mooi te hou sonder dat elke vin...
    • ►  October (6)
      • Reuke op die plank waarop jy groente sny sal verdw...
      • Sit vanielje-geursel op 'n koorsblaar en dit sal b...
      • Voeg asyn by eiers wat gekook word, dit keer dat d...
      • Gebruik papierservette of toiletrol om asbakke sko...
      • Om reuke uit handdoeke te kry, meng een dessertlep...
      • Spuit bloekomolie om van vlooie ontslae te raak - ...
    • ►  September (12)
      • Draai 'n steak in papajaskil toe vir 45 minute voo...
      • As jy met uie of vis gewerk het, was jou hande met...
      • As deur nie mooi toegaan nie, smeer kosyn met bord...
      • 'n Dun lagie suiker onder in die koekblik help om ...
      • Om gommerke op items te verwyder (a.g.v. pryse/eti...
      • Om kougom van 'n kledingstuk te verwyder, vryf gro...
      • WENK : Kook vadoeke in water met suurlemoen in om ...
      • Eet ontbyt! Dit sal jou energievlakke deur die dag...
      • Vermy gesig-afskilfering as jy aknee het – dit sal...
      • Wend afskilferingsbehandeling net aan ’n klam vel....
      • Gebruik mooi, praktiese bokse om in 'n deurmekaar ...
      • Gebruik 'n pot ongegeurde akwaroom, voeg twee kopp...

Contributors

  • Tanya
  • Thumbtribe Blog Maker
  • Thumbtribe
  • nudevander