skip to main | skip to sidebar

Nog Wenke

Wednesday, 20 January 2010

As jy jou hare ligter wil kleur, sal suurlemoensap ook werk.

Posted by Tanya at 09:41

Tuesday, 19 January 2010

As jy jou kos verbrand skep dit uit in n bak en gooi wit asyn in kastrol. Die brandsel kom gouer los.

Posted by Tanya at 14:47

Thursday, 14 January 2010

Jy kan jou eie body scrub maak met tafelsout, olyfolie en 'n lekker essential oil van jou keuse!

Posted by Tanya at 09:46

Wednesday, 13 January 2010

Om etiketgom van glas af te haal, gebruik Brasso - Elize

Posted by nudevander at 09:31

Tuesday, 12 January 2010

Om inkmerke uit klere te kry, spuit haarspray aan en vryf dit dan uit ! Charmaine

Posted by Tanya at 09:21

Monday, 11 January 2010

Om komberse sag en vinnig skoon te kry, week dit oornag in water met growwe sout.

Posted by nudevander at 09:49

Friday, 08 January 2010

Steek jou pan vas as jy pannekoek bak? Gooi sout op die warm bodem van die pan en die sout uit voor jy begin bak - Mev. S.Salie van Kaapstad.

Posted by nudevander at 09:30

Wednesday, 06 January 2010

As jy nie softener het vir jou wasgoed nie kan jy conditionar in plaas daarvan gebruik- P du Toit, Langebaan.

Posted by Tanya at 08:59

Monday, 04 January 2010

Kyk of jy nou daardie laaste bietjie vakansiegeld kan spaar.

Posted by nudevander at 08:58
Newer Posts Older Posts Home
Subscribe to: Posts (Atom)

Followers

Blog Archive

  • ▼  2010 (26)
    • ►  June (1)
    • ►  May (1)
    • ►  April (3)
    • ►  March (9)
    • ►  February (3)
    • ▼  January (9)
      • As jy jou hare ligter wil kleur, sal suurlemoensap...
      • As jy jou kos verbrand skep dit uit in n bak en go...
      • Jy kan jou eie body scrub maak met tafelsout, olyf...
      • Om etiketgom van glas af te haal, gebruik Brasso -...
      • Om inkmerke uit klere te kry, spuit haarspray aan ...
      • Om komberse sag en vinnig skoon te kry, week dit o...
      • Steek jou pan vas as jy pannekoek bak? Gooi sout o...
      • As jy nie softener het vir jou wasgoed nie kan jy ...
      • Kyk of jy nou daardie laaste bietjie vakansiegeld ...
  • ►  2009 (49)
    • ►  December (11)
    • ►  November (20)
    • ►  October (6)
    • ►  September (12)

Contributors

  • Tanya
  • Thumbtribe Blog Maker
  • Thumbtribe
  • nudevander