skip to main | skip to sidebar

Nog Wenke

Monday, 30 November 2009

As glase in mekaar vassit, sit die onderste een in koue water en gooi warm water in die boonste een - S Elbrink van Riversdal

Posted by nudevander at 10:32

Thursday, 26 November 2009

Voeg koeksoda by die poeier waarmee jy matte skoonmaak, dit sal die inhoud verdubbel – Ingrid, Paarl.

Posted by Tanya at 09:07

Wednesday, 25 November 2009

Om staalwol langer te gebruik, bere dit in jou vrieskas - Ilse van Port Elizabeth

Posted by nudevander at 08:50

Tuesday, 24 November 2009

Om kougom uit klere of hare te kry, smeer peanut butter oor en vryf dit uit – H. Gawler van Gonubie

Posted by Tanya at 15:13

Monday, 23 November 2009

Sit 'n plastieksak onder 'n gat wat jy in die muur wil boor. Dit sal verhoed dat stof op die grond val - Rose van Kuilsrivier

Posted by nudevander at 13:26

Friday, 20 November 2009

Verwyder vetkolle op meubels met eierwit - Carina Marais

Posted by Tanya at 11:19

Thursday, 19 November 2009

Behandel alle vet- of oliekolle op klere ens. eers met opwasmiddel voor jy dit was - Estelle van Velddrif

Posted by nudevander at 08:25

Wednesday, 18 November 2009

Om te voorkom dat beet oorkook, voeg 1 teelepel kookolie by - E Sharp van Port Elizabeth

Posted by nudevander at 09:41

Tuesday, 17 November 2009

Sny 'n suurlemoen in die helfte en smeer die sap waar miere is. Dit hou hulle weg - Magdalene van Eersterivier

Posted by Tanya at 08:59

Monday, 16 November 2009

Gooi so 'n handvol growwe sout in die kinders wit skoolkouse, dit sal spierwit uitkom sonder blykmiddel - Hilda Hornlee

Posted by nudevander at 09:09

Friday, 13 November 2009

As ’n siek persoon koerant in die bed wil lees, kram blaaie in die middel vas sodat dit bymekaar kan bly - A

Posted by nudevander at 15:44

Thursday, 12 November 2009

Blompotte: Koeksoda verwyder slymerigheid in vase. - Me. A. Kondowe

Posted by nudevander at 09:07

Wednesday, 11 November 2009

Meng tamatiepuree met sout en water vir heerlike tamatiesap - Nicoleen Kriek

Posted by nudevander at 09:19

Tuesday, 10 November 2009

Hou die advokadopit in die slaai tot voor jy dit opdien - die advokado sal dan nie swart verkleur nie - Beryl Coetzee, Vryburg

Posted by nudevander at 08:43

Monday, 09 November 2009

Aartappelwater verwyder vlekke van silwerware. – Donita van Oudtshoorn.

Posted by nudevander at 09:23

Friday, 06 November 2009

Week klere met bloed op in koue water waarby sout gevoeg is. – Jean Retief van Kraaifontein

Posted by nudevander at 09:59

Thursday, 05 November 2009

Keer dat uiereuke in jou broodplank intrek deur dit eers nat te maak voor jy dit gebruik. – A Louw van Piketberg

Posted by nudevander at 08:53

Wednesday, 04 November 2009

Voeg sand by verf as jy die stoep of trappe verf, dan is dit nie so glad nie. - Carina Marais

Posted by nudevander at 08:59

Tuesday, 03 November 2009

Gebruik wit asyn met warmwater in 'n spuitkan om teƫls in die stort skoon te maak. - S B van P E

Posted by nudevander at 10:10

Monday, 02 November 2009

Om stainless steel mooi te hou sonder dat elke vingerafdruk 'n merk los, vryf dit af met 'n sagte doek met 'n paar druppels baba-olie daarop. - R Vent

Posted by nudevander at 10:02
Newer Posts Older Posts Home
Subscribe to: Posts (Atom)

Followers

Blog Archive

  • ►  2010 (26)
    • ►  June (1)
    • ►  May (1)
    • ►  April (3)
    • ►  March (9)
    • ►  February (3)
    • ►  January (9)
  • ▼  2009 (49)
    • ►  December (11)
    • ▼  November (20)
      • As glase in mekaar vassit, sit die onderste een in...
      • Voeg koeksoda by die poeier waarmee jy matte skoon...
      • Om staalwol langer te gebruik, bere dit in jou vri...
      • Om kougom uit klere of hare te kry, smeer peanut b...
      • Sit 'n plastieksak onder 'n gat wat jy in die muur...
      • Verwyder vetkolle op meubels met eierwit - Carina ...
      • Behandel alle vet- of oliekolle op klere ens. eers...
      • Om te voorkom dat beet oorkook, voeg 1 teelepel ko...
      • Sny 'n suurlemoen in die helfte en smeer die sap w...
      • Gooi so 'n handvol growwe sout in die kinders wit ...
      • As ’n siek persoon koerant in die bed wil lees, kr...
      • Blompotte: Koeksoda verwyder slymerigheid in vase....
      • Meng tamatiepuree met sout en water vir heerlike t...
      • Hou die advokadopit in die slaai tot voor jy dit o...
      • Aartappelwater verwyder vlekke van silwerware. – D...
      • Week klere met bloed op in koue water waarby sout ...
      • Keer dat uiereuke in jou broodplank intrek deur di...
      • Voeg sand by verf as jy die stoep of trappe verf, ...
      • Gebruik wit asyn met warmwater in 'n spuitkan om t...
      • Om stainless steel mooi te hou sonder dat elke vin...
    • ►  October (6)
    • ►  September (12)

Contributors

  • Tanya
  • Thumbtribe Blog Maker
  • Thumbtribe
  • nudevander