skip to main
|
skip to sidebar
Nog Wenke
Monday, 28 September 2009
Draai 'n steak in papajaskil toe vir 45 minute voor jy dit braai. Dit sal baie sag wees. - Gwen Coetzee
As jy met uie of vis gewerk het, was jou hande met sout om van die reuk ontslae te raak.
As deur nie mooi toegaan nie, smeer kosyn met bordkryt, druk deur toe. Skaaf plek waar krytmerk sit glad en siedaar! - M. Wandrag.
'n Dun lagie suiker onder in die koekblik help om koekies vars en bros te hou - Carina Viljoen
Om gommerke op items te verwyder (a.g.v. pryse/etikette), ook lisensieskyfgom op motorruit, gebruik Brasso. Dit werk! Margie le Roux.
Tuesday, 22 September 2009
Om kougom van 'n kledingstuk te verwyder, vryf grondboontjiebotter in en was dit dan gewoonweg - A. Kondowe
WENK : Kook vadoeke in water met suurlemoen in om hulle vlekke te verwyder - LINDA PIETERS
Eet ontbyt! Dit sal jou energievlakke deur die dag opstoot.
Vermy gesig-afskilfering as jy aknee het – dit sal die aknee vererger.
Wend afskilferingsbehandeling net aan ’n klam vel. Smeer na die tyd goeie lyfroom aan
Tuesday, 15 September 2009
Gebruik mooi, praktiese bokse om in 'n deurmekaar kas orde te skep.
Friday, 11 September 2009
Gebruik 'n pot ongegeurde akwaroom, voeg twee koppies growwe sout en 'n bietjie lyfolie by om jou eie velproduk te maak waarmee jy jou lyf kan skrop.
Newer Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)
Followers
Blog Archive
►
2010
(26)
►
June
(1)
►
May
(1)
►
April
(3)
►
March
(9)
►
February
(3)
►
January
(9)
▼
2009
(49)
►
December
(11)
►
November
(20)
►
October
(6)
▼
September
(12)
Draai 'n steak in papajaskil toe vir 45 minute voo...
As jy met uie of vis gewerk het, was jou hande met...
As deur nie mooi toegaan nie, smeer kosyn met bord...
'n Dun lagie suiker onder in die koekblik help om ...
Om gommerke op items te verwyder (a.g.v. pryse/eti...
Om kougom van 'n kledingstuk te verwyder, vryf gro...
WENK : Kook vadoeke in water met suurlemoen in om ...
Eet ontbyt! Dit sal jou energievlakke deur die dag...
Vermy gesig-afskilfering as jy aknee het – dit sal...
Wend afskilferingsbehandeling net aan ’n klam vel....
Gebruik mooi, praktiese bokse om in 'n deurmekaar ...
Gebruik 'n pot ongegeurde akwaroom, voeg twee kopp...
Contributors
Tanya
Thumbtribe Blog Maker
Thumbtribe
nudevander