skip to main
|
skip to sidebar
Nog Wenke
Monday, 30 November 2009
As glase in mekaar vassit, sit die onderste een in koue water en gooi warm water in die boonste een - S Elbrink van Riversdal
Thursday, 26 November 2009
Voeg koeksoda by die poeier waarmee jy matte skoonmaak, dit sal die inhoud verdubbel – Ingrid, Paarl.
Wednesday, 25 November 2009
Om staalwol langer te gebruik, bere dit in jou vrieskas - Ilse van Port Elizabeth
Tuesday, 24 November 2009
Om kougom uit klere of hare te kry, smeer peanut butter oor en vryf dit uit – H. Gawler van Gonubie
Monday, 23 November 2009
Sit 'n plastieksak onder 'n gat wat jy in die muur wil boor. Dit sal verhoed dat stof op die grond val - Rose van Kuilsrivier
Friday, 20 November 2009
Verwyder vetkolle op meubels met eierwit - Carina Marais
Thursday, 19 November 2009
Behandel alle vet- of oliekolle op klere ens. eers met opwasmiddel voor jy dit was - Estelle van Velddrif
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)
Followers
Blog Archive
▼
2010
(26)
▼
June
(1)
Om jou naels vinniger droog te kry nadat jy dit ge...
►
May
(1)
►
April
(3)
►
March
(9)
►
February
(3)
►
January
(9)
►
2009
(49)
►
December
(11)
►
November
(20)
►
October
(6)
►
September
(12)
Contributors
Tanya
Thumbtribe Blog Maker
Thumbtribe
nudevander