skip to main
|
skip to sidebar
Nog Wenke
Tuesday, 13 April 2010
As jou naels geel is, smeer suurlemoensap op en laat dit droogword vir 15min. Skrop dan lekker en naels is weer skoon. BARBARA BLIGNAUT, VRYBURG
Tuesday, 06 April 2010
As jy botter vir bakwek verroom, spoel eers die bak uit met kookwater, dit sal die taak baie vergemaklik. Corrie Tesner Frankfort
Thursday, 01 April 2010
Voorkom dat koek muf deur 'n appel of 'n aartappel in die koekblik te plaas
Monday, 29 March 2010
Voel jy ongemaklik en swaar na 'n lekker ete? Eet 4 stukkies vars pynappel, dit verteer die kos gouer.
Wednesday, 24 March 2010
Hou cutex in die yskas om te voorkom dat dit dik word. Corrie Tesner, Frankfort
Friday, 19 March 2010
Bloekomolie (verkrygbaar by apteke) verwyder vetkolle. Smeer die olie op die kol en was soos gewoonlik- Christel Botha, Rustenburg.
Tuesday, 16 March 2010
Om jelly gou te laat stol voeg ’n knypie koeksoda by. Corrie Tesner, Frankfort
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)
Followers
Blog Archive
▼
2010
(26)
▼
June
(1)
Om jou naels vinniger droog te kry nadat jy dit ge...
►
May
(1)
►
April
(3)
►
March
(9)
►
February
(3)
►
January
(9)
►
2009
(49)
►
December
(11)
►
November
(20)
►
October
(6)
►
September
(12)
Contributors
Tanya
Thumbtribe Blog Maker
Thumbtribe
nudevander